’n Akademiese foodie op reis deur België
“Van 9 tot 10 Junie 2022 het ek die geleentheid gehad om aan die simposium ‘Binnenlandse vogels, buitenlandse nesten: Nederlands en Vlaams cultuurbeleid, internationale uitgevers en de verspreiding van Nederlandstalige literatuur in vertaling’ deel te neem wat by die KU Leuven Brusselkampus aangebied is en deur die Nederlandse Taalunie befonds is. … Die ervaring het my oë op verskillende maniere oopgemaak.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed