’n Stikstofkrisis, die koloniale verlede en ’n bietjie goeie nuus
“Nederland moet sy stikstofproduksie verminder, wat beteken sommige boere sal hul bedrywighede moet staak; ’n Nederlandse entrepreneur bou ’n elektriese motor wat 1 000 km kan aflê voordat dit weer gelaai moet word; koning Filip van België het verlede week in die Kongolese parlement erken dat die koloniale oorheersing verkeerd was; daar is ’n skerp styging in die getal COVID-19-infeksies, maar geen noemenswaardige styging in hospitaalopnames nie; en die Concertgebouw-orkes spog met ’n bloedjong nuwe hoofdirigent.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed