Narcosis, ’n hartseer film uit Nederland | European Film Festival 2023
“Ek beveel dit aan vir liefhebbers van kunsfilms – dit is immers Nederland se amptelike nominasie vir vanjaar se Oscars. Hierdie film het eers op 20 Oktober in Nederlandse teaters begin draai, so om dit hier in Suid-Afrika te kon kyk as deel van die Europese filmfees, was ’n voorreg. Ons kry dit boonop gratis.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed