Naskrif uit Nederland: enkele gedagtes neergepen

“Dalk is dit die ‘quarter-life crisis’ of dalk die internet en sosiale media waar jy met die kliek die klik van ’n knoppie sien, maar al wat ek weet, is my voete het begin jeuk.”