Marieta Nel, wat besig is met studie in Nederland, was op Schiphol, Amsterdam se internasionale lughawe, gestrand toe vlugte een na die ander gekanselleer word weens die wêreldwye paniek wat geheers het na die bekendmaking van die Omikron-variant.
"Omikron veroorsaak paniek, ongeënte pasiënte maak Europese hospitale vol, skerp toename in doodgebore babas onder oningeënte moeders en Nederland se prinses Beatrice kry haar derde spuit."
"Die reisbedryf het president Cyril Ramaphosa intussen geloof vir sy ferm benadering ten opsigte van mense wat huiwerig is om hulself teen COVID-19 te laat inent. Die President het Sondagaand aangekondig dat hy ’n taakspan saamgestel het om verpligte inentings vir spesifieke plekke en geleenthede te ondersoek."
"Dat er in landen als Nederland en België met slechts enkele officiële talen al zoveel initiatieven zijn om de taal in de zorg te verbeteren, doet de vraag rijzen hoe het in een land met veel meer officiële talen staat met dit probleem. Want hoe is de situatie rondom taal en zorg in Zuid-Afrika, een land met maar liefst elf officiële talen?"
"Daar is 190 jaar gelede ’n landbougenootskap gestig wat nou bloedjonk en spoggerig is. Word deel van ons familie, nooi Agri-Expo alle kos- en wynliefhebbers."
Die bekroonde film Barakat word beskryf as die eerste Moslem-film in Afrikaans. Hierdie AfriKaapse film, met Amy Jephta as regisseur, het in November 2021 die internasionale verhoog met ’n opwindende Oscars®-aankondiging betree. Dit laat my wonder: Hoe het die eerste film in Afrikaans gelyk?
"Die stad is ’n klipgooi van Den Haag – ’n mens kan sommer met die trem van Den Haag af ry, maar daar is ook ’n goeie treinverbinding met ander stede in Nederland."
"Vanjaar se Rage-feeste, waar matrikulante jaarliks in groot getalle saamdrom om die einde van hul skoolloopbaan te vier, is landwyd in die gedrang nadat nog een van die groot Rage-feeste gekanselleer is."