"Die stuk is snaaks, maar ook intellektueel en terselfdertyd verskriklik selfbewus daarvan dat dit ’n toneelstuk is. Hierdie menige lae van interpretasies en betekenis werk ook nog in Afrikaans." Cliffordene Norton gesels met Stefan Benadé, vervaardiger van Bloudruk vir ’n nog beter lewe.
Op zondag 1 maart vond in ITA, de voormalige Stadsschouwburg aan het Leidseplein in Amsterdam, de tweede Nelson Mandela-lezing plaats. De Nelson Mandela-lezing 2020 werd uitgesproken door de Nigeriaanse schrijver Elnathan John.
Het zingen van de wereld is Marc Tritsmans se twaalfde bundel. Telkens, in openbarende oomblikke in sy gedigte, wys die digter dat die wêreld veel meer aandag en respek van ons vra en verdien. Hy het Willem de Vries se vrae oor die bundel beantwoord.
"The 2015 floods in Malawi really made me become interested in the role of disaster-affected states during disaster response, and especially in what was going on in these camps, how people were organising themselves, how they allocated the assistance that was given and what they did when no or not enough help arrived."
"In Suid-Afrika word elke dag drie kinders doodgemaak. Elke dag. Drie. Kinders. Daar was Tazne van Wyk, wie se dood in ’n mediasirkus ontaard het. Waar lees ’n mens van die res? ... Hoe gebeur dit dat die magtige mens nie sy kinders kan beskerm nie?"
"Die onwettige immigrante in Kaapstad wat die Groentemarkplein onwettig beset en deur die hof gelas is om die gebied te verlaat, het na ander oop ruimtes in die stad uitgewyk."