Can’t see this mail? Click here to view it online

Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet

Nou op Voertaal 07/05

Nou op Voertaal

Sjef rol nou moue vir kosskema op

Maryke Roberts
Actueel

"’n Span van 200 vrywilligers werk nou daagliks saam met Margot Janse om meer as 500 kospakkies gereed te maak vir weeklikse aflewering. Die skole in Suid-Afrika is al vir bykans sewe weke gesluit en Isabelo se skoolvoedingsprojek kan dus nie normaal voortgaan nie; hulle wy hulle nou toe aan die Disaster Management Franschhoek-projek." Maryke Roberts gesels met Nederlands-gebore sjef Margot Janse, wat al verskeie male as een van Suid-Afrika se top sjefs gekroon is.

Suid-Afrikaners is keelvol vir drakoniese inperkings

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die Verenigde Nasies (VN) se kommissie van menseregte het Suid-Afrika ook verlede week uitgesonder as een van die lande wat besig is om '’n giftige inperkingskultuur' te skep."

’n Suid-Indiese troue se kleurryke, kultuurryke tradisies

Ingrid van der Walt
Reizen

"Die bruid en haar aanstaande het ons maande voor die troue al begin voorberei. Maar niks kan mens werklik voorberei vir reis na ’n land soos Indië nie, en veral nie vir die ryk kulturele ervaring van ’n Indiese troue nie. Dit duur veel langer as ’n middag en ’n aand soos in Suid-Afrika. Dit is feestelik, groots, seremonieel en kleurvol – soos Indië self."

"The tangible power of language"

Cliffordene Norton, Maham Javaid
Literatuur

"My story explores the tenuous bonds between the female body, gender, and society. It describes the absurd bodily experience of being a brown woman by exploring the sexual lives of young South Asian people, the relationships young women nurture and destroy with parents and partners, and the mythical battle between modesty and objectification." Maham Javaid’s short story has been shortlisted for the Commonwealth Short Story Prize. 

Tabakreus tree met die regering in gesprek

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"In ’n onverwagse wending het Batsa Woensdag aangekondig dat hulle besluit het om eerder met die regering in gesprek te tree oor die formulering en toepassing van die regulasies. Die groep sê hulle is bekommerd oor die sluikhandel in onwettige sigarette wat te midde van vlak 4 meer as ooit floreer."

"I had the character long before I had any kind of story"

Cliffordene Norton, Alboricah Rathupetsane
Literatuur

"The story was very personal to me, which made it both difficult and easy to write. But I would say the most challenging part was not getting carried away with words and making it fit within the 5 000 word limit." Alboricah Tokologo Rathupetsane’s short story has been shortlisted for the Commonwealth Short Story Prize.

Contact

voertaal@voertaal.nu

+27 (0) 21 886 5169 | + 31 (0) 20 6249318


© 2023 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved