Can’t see this mail? Click here to view it online

Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet

Nou op Voertaal 19 Julie

Nou op Voertaal

Madiba at 100, South Africa at 24

Mike van Graan
Nuusvinke

"Empty vessel revolutionaries grown fat on
Revolutionary speak
Unexercised by revolutionary acts
Already vulture his legacy"

HemelBesem: rymkletser en Afrikaanse brugbouer

Wilken Calitz
Muziek

"HemelBesem is sonder twyfel met die pen in die hand gebore. Met sy lirieke, talle artikels, verhoogproduksies en onlangse boek, raak hy komplekse sosio-politieke kwessies in sy woordspeling aan wat baie fyn taalskills verg. Maar dit is tussen die lyne, verby die naatlose vervlegging van Afrikaans en Engels, waar sy boodskap tot sy volle reg kom."

Slaan SA ’n "foutbal" met Anderson en Klaasen se Wimbledon-oorwinnings?

Heindrich Wyngaard
Nuusvinke

"Die uiteenlopende wyse waarop die Suid-Afrikaanse publiek en media, en regering, op onderskeidelik Klaasen en Anderson se oortuigende oorwinnings gereageer het, het egter opnuut die 'foutbal' in die SA-samelewing uitgewys."

Contact

voertaal@voertaal.nu

+27 (0) 21 886 5169 | + 31 (0) 20 6249318


© 2022 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved