Can’t see this mail? Click here to view it online

Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet

Nou op Voertaal 21 April 2021

Nou op Voertaal

Vlammesee saai verwoesting om Tafelberg

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die EFF sê egter in hulle verklaring hulle neem met spyt kennis van die brand en veral die 'tragiese' brand by die Jagger-biblioteek. Die geskiedenis wat as gevolg van die brand verwoes is, is onberekenbaar en moet ’n teken wees vir alle instellings van hoër onderwys om te sorg dat argiewe en belangrike dokumente gedigitiseer word, sê die EFF in hulle verklaring."

Bewerings van rassisme by Universiteit Kaapstad

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"AfriForum se jeugvleuel beskuldig die Universiteit van Kaapstad (UK) van voortgesette rassisme op die kampus. Hulle eis onder andere die afdanking van een van die universiteit se dosente."

Onderzoeker Aafje de Roest laveert tussen universiteit en hiphopscene

Ingrid Glorie
Academisch

In die negende van ’n reeks onderhoude (LitNet Akademies internasionaal) wat Ingrid Glorie met Europese akademici voer oor hul navorsing wat aansluit by geakkrediteerde navorsingsartikels wat in LitNet Akademies gepubliseer is, gesels sy met Aafje de Roest (Universiteit Leiden).

Persvrystelling: Literêre landskappe ‒ Suid-Afrika versus België

Voertaal
Kalender

Die Vrystaat Literatuurfees se Vlaamse week word op Donderdag, 22 April op ’n hoë noot afgesluit. Vooraanstaande Suid-Afrikaanse skryfsters, Diana Ferrus en Ingrid Winterbach, ondersoek saam met sleutel Vlaamse skryfsters, Saskia de Coster en Annelies Verbeke, ooreenkomstes en verskille tussen die Suid-Afrikaanse en Belgiese literêre landskappe. Die gesprek gaan regstreeks vanaf 17.30 op die Vrystaat Kunstefees se Facebook-bladsy gestroom word en toegang is gratis.

Persbericht: Symposium ‒ "Bronnen over slavernij en slavenhandel"

Voertaal
Kalender

Op 23 april 2021 organiseren het Rijksmuseum, de Koninklijke Bibliotheek en het Nationaal Archief het online symposium "Bronnen over slavernij en slavenhandel". Marisa Fuentes is keynote speaker van dit symposium. Zij is schrijver, historicus en universitair hoofddocent Vrouwen- en genderstudies aan de Rutgers University, New Jersey.

Daar’s ’n hiëna in my truspieël

Izak de Vries
Reizen

"Toe die beloning: Voor in die pad, met lig agter hulle, loop hulle uit die gras en gebruik die hoogte om op my af te kyk. Hulle is versigtig. Ek stop, neem foto’s en wag."

Contact

voertaal@voertaal.nu

+27 (0) 21 886 5169 | + 31 (0) 20 6249318


© 2023 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved