"Net als haar twee laatste romans, Het suikervogeltje en Onder de vlinderboom, speelt De achtste zonnebloemen zich af onder Nederlandse migranten in Zuid-Afrika. Dit keer is een centrale rol weggelegd voor Cor, de jongere broer van Vincent van Gogh. Maar Cor is niet het enige interessante personage in de roman."
Of jy nou ’n deelnemer, gasouer of ander betrokkene was, dis jóú herinneringe en wedervaringe wat in die boek moet staan – jy moet dit nog net aan ons stuur.
"'Brasse' is colloquial sleng term in Suid-Afrika wat vriendskap en belonging voor bring. Ek het die klein 'h' in die middel gesit om dit te differentiate, maar dit is ook vir 'heritage'."
"Ampie Coetzee, wat ’n persoonlike vriend en tydgenoot was van Breyten Breytenbach, was ook ’n taalstryder en vurige vegter teen sensuur. Hy was ’n stigterslid van die Breytenbach Sentrum in Wellington en eretrusteelid van die sentrum."
"Die SAUK hoop om sy leë geldkoffers te vul met bykomende lisensiegeld wat van tablette, selfone en verskaffers van betaaldienste soos Netflix en MultiChoice (DStv) afkomstig is."
"Een van die kerk se mees uitgesproke teenstanders van gayverbintenisse, Chris van Wyk, beskuldig sy medebroers in die kerk van lafhartige verraad omdat hulle hom glo in die steek gelaat het."