"Bruin mense kan tog na hulself omsien, dinge vir hulself doen. Hulle het nie die 'baas' se beterweterigheid of beste praktyke nodig nie. ’n Mens móét begrip vir die agterdog hê: Ons almal is immers goed vertroud met die land se geskiedenis – en dit strek tot by die aankoms aan die Kaap de Goede Hoop op 6 April 1652 van Jan van Riebeeck en sy VOC-geselskap. Maar wat is die geskiedenis tog?"
The judge representing the African region, Rwandan publisher Louise Umutoni-Bower, says "and the earth drank deep" is a universal story, one that reaches across cultures and generations.
"Irma is ’n akademies-kreatiewe oefening tussen die teatermakers Eva Bartels (Nederlandse teatermaker) en Iman Isaacs (Suid-Afrikaans van Kaap-Maleise herkoms). Irma, wat in Mei by Artscape opgevoer was, maak deel uit van Bartels se globale ondersoekreis waartydens sy beplan om tien teaterwerke oor tien vrouekunstenaars te maak. Isaacs se bevraagtekenende teenwoordigheid oor hoekom daar op 'nog ’n wit kunstenaar' gefokus moet word [...], word sonder enige eufemismes op die voorgrond geplaas. As ’n gevolg fokus die produksie grootliks op Stern se blik op die randfiguur (Bahora girl, Arab priest, African figure with blue headress, Maid in uniform, om net ’n paar te noem) en word Stern se posisionering as ’n buitestander tot hierdie lewens wat sy skilder, beklemtoon."
"Die uitvoerende hoof van die ATM, Michael Jonas, het in ’n verklaring bevestig dat Mthethwa op 10 Maart 2022 in Pretoria gesê het dat die ATM se naam moet verander."
"Om rassisme te beëindig gaan nie net oor die verandering van houdings nie; dit gaan ook oor die verandering van die materiële toestande wat vandag nog swart en wit Suid-Afrikaners skei."
"Reisigers moes Maandag opnuut ure lank by Schiphol-lughawe in toue staan weens ’n gebrek aan personeel, en treindienste in België is ingekort om dieselfde rede; aappokke ook in België en Nederland; Nederlandse boere sukkel al hoe meer om van hul wol ontslae te raak; nuwe hoop vir koraalriwwe; en Beethoven is ’n nefie ryker."
"Ek is van nature nuuskierig en ook op fisiese reise gesels ek graag met plaaslike mense. Op die virtuele reis sien jy jou vordering op die kaart, en kan jy ook beeldmateriaal kry van waar jy is. Dikwels het ek ook van die plekke gegoogle vir meer inligting en foto’s."
"As deel van die ondersoek na voorvalle van rassisme wil die universiteit hê die kommissie moet in hulle verslag ook aanbevelings maak hoe om ’n kultuur van diversiteit, gelykheid en insluiting te verbeter."