Lieke Marsman werd uitverkoren door een comité van dichters en poëziekenners, dat haar prijst om haar eigen toon, poëtische kracht en aansprekende strijdvaardigheid.
"Daar is wonderlike restaurateurs en hulle is gewoonlik aangename en interessante mense, maar groot dele van die bedryf teer op die rampe van die wêreld, op diktators soos Mugabe en Mnangagwa wat hul lande vernietig, op natuurlike katastrofes wat sal sorg dat daar altyd vlugtelinge iewers is wat teen hongerlone sal werk om te oorlewe."
"Nathi Mthethwa, minister of sport, arts and culture is the subject of a petition launched by artists calling on him to resign by the end of January or be replaced by the president in February. The petition is in response to a tweet by the minister on 15 January, in which he stated that 'South African theatre is alive and well', mentioning the five theatres subsidised by his department as his 'proof'."
"Volgens die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai) is ’n kombersverbod op alle alkohol die stompste instrument wat die regering kán gebruik om ’n delikate operasie mee uit te voer. Intussen bloei honderde wynplase en tientalle dorpe dood, gaan werksgeleenthede vinniger verlore as wat COVID-19-geld in die staatsdiens wegraak en dreig een van Suid-Afrika se oudste landboubedrywe om deur die vloer te gaan."
"Die Wes-Kaap se premier het in ’n onderhoud met die radiostasie Cape Talk gesê die provinsie beplan om hulle eie vaksines te bekom aangesien hulle nie op die regering kan staatmaak as die enigste verskaffer van die entstof nie."