"Suid-Afrikaners het Woensdag 28 jaar van demokrasie gevier, maar almal in die land is dit eens dat die land van melk en heuning wat beloof is, steeds net ’n droom is."
"Vyf jaar tronkstraf vir die hoofverdagtes in ’n ontgroeningsaak geëis; sewe mense deur twee gasontploffings beseer; Nederland wil voor die einde van die jaar alle aankope van gas en olie uit Rusland staak; €919 miljoen (sowat R15 miljard) om onderwysers meer te betaal; Koningsnag en -dag kan weer soos voor die pandemie gevier word; en ’n veroordeelde heks se naam gaan nie in ere herstel word nie."
"’n Woordvoerder van die groep het gesê hulle het goedkeuring vir 2 000 optoggangers wat by die Parade sal vergader, maar enigiets meer as 1 000 mense sal as ’n goeie opkoms beskou word."
"Hy het in die bresse getree vir Eskom se direksie en sê die beurtkrag wat ons nou ervaar, is die gevolg van beleidsfoute en die impak van staatskaping oor baie jare."
"Tonele van menslike lyding oor die wêreld heen flits daagliks oor televisieskerms. Dit strek van die oorlog in Oekraïne tot die jongste Islamitiese Staat-aanval in Afganistan en, nader aan die huis, die vernietiging en ontwrigting wat deur ongekende vloede in KwaZulu-Natal aangerig is ... En hoe laag het die land van Mandela-medemenslikheid nie gedaal nie dat selfs hulpbronne wat vir die verligting van swaarkry bedoel is, nie altyd veilig is in die hande van hulle wat betáál word vir die bestuur en beskerming daarvan nie."
"Als het leven een feestje is en ze zeggen dat je over een uur echt naar huis moet, dan blijf je dat uur toch nog helemaal genieten en dan ga je niet in een hoekje zitten sippen? Zo onderging Jan Rot zijn ziekte. Alles eruit halen wat er nog in zit. Afgelopen vrijdag 21 april is hij op 64-jarige leeftijd overleden in zijn woonplaats Rotterdam. Zijn overlijden viel precies op de dag dat de Nederlandse radiozender Radio 5 een groot eerbetoon gaf aan de zanger."
"Cock is ook betrokke by verskeie liefdadigheidsaksies. Talle van sy konserte word gebruik om fondse vir ’n groot aantal projekte in te samel. Besoekers aan Suid-Afrika kan gerus enige konsert van Richard Cock bywoon. Dit is wêreldklas."
Madelein skryf: "My ma het ’n toy pom wat ’n abses onder sy keel gehad het. Sy is baie bekommerd oor hom, maar het ongelukkig nie die finansies om hom veearts toe te neem nie." Lees Marianne se antwoord.
"Prednisoon is ’n baie interessante medikasie, want dit boots die liggaam se eie geneesmiddel na, kortisoon. Kortisoon word afgeskei om (onder andere) die pyn en moegheid wat kom wanneer jy herstel van ’n besering, te verskans."
De Academie De Gouden Ganzenveer kent de Gouden Ganzenveer 2022 toe aan auteur Nelleke Noordervliet. Dat werd zaterdag in het radioprogramma De Taalstaat bekendgemaakt.