"’n Swart man wat Afrikaans sing is dalk nie ’n alledaagse prentjie in Suid-Afrika nie, maar dis presies wie Refentse is, en trots daarop is hy beslis! Afrikaans is immers sy hartstaal en oor die afgelope paar jaar het hy homself as volwaardige Afrikaanse musikant gevestig."
"'As ’n mens sterf, brand ’n biblioteek af.' Onlangs het daar in die Surinaamse letterkunde ’n verwoesting plaasgevind, en ’n groot deel daarvan het sommer op een dag plaasgevind. Op Woensdag 19 Desember 2018 word die letterkunde beroof van twee groot digters, Michaël Slory en James Ramlall, wat onder die pseudoniem Bhai bekend was."
"Vrijdag 22 maart werd met het traditionele Boekenbal de jaarlijkse Boekenweek geopend. De Boekenweek is een leesbevorderingscampagne die wordt georganiseerd door de Stichting Collectieve Propaganda voor het Nederlandse Boek (CPNB). Het thema dat de CPNB voor de Boekenweek 2019 heeft gekozen, viel echter niet bij iedereen in goede aarde."
"Die vuurvreter politikus Julius Malema se onlangse uitsprake 'klink' na haatspraak maar kwalifiseer nie as haatspraak nie. So het die Menseregtekommissie (MRK) bevind na verskeie uitsprake van die EFF-leier sedert 2016."