"Die Universiteit Stellenbosch (US) en die bestuur van die universiteit se konvokasie stamp al weer koppe oor die hersiening van die US se taalbeleid. Dit volg nadat die US belangstellendes genooi het om kommentaar te lewer op die tweede konsepweergawe, wat tot 14 Augustus 2021 op die US se taalwebblad beskikbaar is."
"Die eerste volledige aanlyn hoërskool in Suid-Afrika en een van slegs ’n handvol in die wêreld is die afgelope week in Kaapstad deur die Universiteit Kaapstad (UK) van stapel gestuur. Die universiteit is die eerste in Afrika wat sy kundigheid na die sekondêre-onderrig-sektor uitbrei. Die universiteit het in ’n verklaring gesê die aanlyn hoërskool is ontwerp om Suid-Afrikaanse leerlinge van ’n wye verskeidenheid sosio-ekonomiese agtergronde te bedien."
"België het opnuut onder hewige oorstromings deurgeloop, Pukkelpop, die Belgiese driedaagse musiekfees, is afgelas en die Nederlandse regering het ook aangekondig dat feeste wat meer as ’n dag lank duur, nie mag voortgaan nie."
"Miljoene eenhede blikkieskos wat die afgelope twee jaar deur een van Suid-Afrika se grootste kosvervaardigers en bemarkers van blikkieskos vervaardig is, word van die mark onttrek en gaan vernietig word."
"Op 20 Julie het Oliver Daemen die jongste persoon geword wat die ruimte ingevaar het, saam met Jeff Bezos, en op 21 Julie is ERA, ’n baie gevorderde robotarm wat in Leiden gebou is, op ’n Russiese vuurpyl die ruimte in gestuur."
"Met Alle problemen begonnen met Van Riebeeck heeft de Nederlandse journalist Niels Posthumus misschien wel het ultieme boek over Zuid-Afrika geschreven. In elk geval voor een tijdje. En – niet onbelangrijk – voor een Nederlands lezerspubliek. Want Posthumus stelt in zijn boek de vraag welke gevolgen de komst van de VOC naar Zuid-Afrika voor het land heeft gehad, en wat daar nu nog van is terug te zien."
"Being an albino myself, I wanted to read myself on the page, see myself outside myself, and perhaps send a message to the marginalised communities: 'Hey, dear, you’re seen!'"