Can’t see this mail? Click here to view it online

Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet

Nou op Voertaal 30 September 2021

Nou op Voertaal

Druk neem toe op minister om Afrikaans as inheems te erken

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die DA het Maandag ’n klag by die Menseregtekommissie teen Nzimande ingedien oor sy aandrang dat Afrikaans as ’n 'uitheemse' taal in Suid-Afrika geklassifiseer word. Volgens die DA is dié standpunt haatdraend en ongrondwetlik."

Konstitusionele Hof sê Afrikaans is nie die taal van rassiste en onderdrukkers nie

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die vereenvoudigde aanname dat Afrikaans die taal van wit mense en onderdrukkers is, berus geheel en al op waninligting wat indruis teen die ware geskiedenis van die taal se oorsprong en ontwikkeling."

Tronkstraf geëis vir betrokkenes van Digital Vibes-skandaal

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) se verslag oor Digital Vibes, wat onder andere bewusmaking moes doen onder die publiek oor die COVID-19-pandemie, bevat verdoemende getuienis van grootskaalse leuens en bedrog waarby die voormalige minister van gesondheid, Zweli Mkhize, en sy familie direk betrek word."

Minister geskors, betogings teen koronapas

Milton Webber
In het nieuws

"Honderde betogers het in verskeie stede in Nederland hul protes aangeteken teen die nuwe maatreël van ’n korona-toegangsbewys. Op dieselfde dag het staatsekretaris Mona Keijzer die trekpas gekry – juis oor die pas. Mark Rutte se beveiliging is sterk verskerp en al minder Franssprekende leerders in België neem Nederlands."

Europese parlemente gevra om druk uit te oefen op Suid-Afrika se rassebeleid

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"’n Afvaardiging van die vakbond Solidariteit het verlede Vrydag uit Suid-Afrika na Europa vertrek om die lande te probeer oorreed om die Suid-Afrikaanse regering onder druk te plaas."

Week van het Nederlands | Programma | Program | Programme

Voertaal
SASNEV

Literêre gesprek: Alfred Schaffer en Chika Unigwe | de lage landen: Volg onze taalgesprekken | Inryteater: De Premier, geregisseer deur Eric Van Looy | Discussie: Drietalig Woordenboek van het Kaaps (DWK) | Inryteater: Vele hemels, geregisseer deur Jan Matthys | Opelugmark met kosstalletjies | Studio SASNEV met Kabous Meiring

Week van het Nederlands | Studio SASNEV met Kabous Meiring (9 Oktober 2021)

Voertaal
SASNEV

Alle gesprekke sal gratis op die Vrystaatfees se internetplatform gedeel word en die hoogtepunte sal ook op Voertaal beskikbaar wees. Enkele hoogtepunte: Stef Bos | Die bydrae van Fries en Kaaps tot die moderne taallandskap | Die wenners van die SAVN se kortfilmkompetisie | Dorothea van Zyl en Wium van Zyl oor die bou van brûe | Karin Benjamin in gesprek met Blaq Pearl, Jitsvinger en Churchil Naudé | SASNEV se kortfilm Wat beteken Nederlands voor mij | Daniel Hugo gesels oor vertaalwerk.

Week van het Nederlands | Volg onze taalgesprekken

Voertaal
Taalunie

Hoe helpt technologie onze taal vooruit? Hoe dekoloniseren we het Nederlands? En wat doen we met regionale talen? de lage landen zoekt naar antwoorden tijdens drie virtuele lunchgesprekken in de Week van het Nederlands, van 2 tot en met 9 oktober 2021.

Op zoek naar een beter leven. Hoe een Gronings weesmeisje via Transvaal en Texas in Zuid-Amerika belandde

Ingrid Glorie
Geschiedenis

"Het beeld dringt zich op van migranten die in onze tijd met gammele bootjes de Middellandse Zee oversteken en aan de poorten van Europa kloppen. Roelfina Wolthekker kon een van hen zijn. En ze kon ook ónze oudtante zijn geweest. Dat is een gedachte die nederig stemt."

Persbericht: Radboud Universiteit verleent eredoctoraat aan Adriaan van Dis

Voertaal
Literatuur

Adriaan van Dis ontvangt op 11 mei 2022 een eredoctoraat van de Radboud Universiteit in Nijmegen voor zijn verdiensten als ambassadeur voor het leren van talen en culturen.

Vra die veearts: Epilepsie

Marianne Lomberg
Mens en dier

Sandra skryf: "Goeiedag. Wil graag met ’n diereprater kontak maak oor my dachshund wat skielik begin seizures kry het, alhoewel die veearts niks in bloed kon optel nie." Lees Marianne se antwoord.

Vra die veearts: My hond raak histeries, so erg dat sy my byt

Marianne Lomberg
Mens en dier

Ria Vuuren skryf: "My 7-jarige JR-tefie raak histeries as ek die huis verlaat. Sy raak so erg dat sy my byt. Het al alle remedies gebruik. Niks werk nie. Help asseblief." Lees Marianne se antwoord.

Contact

voertaal@voertaal.nu

+27 (0) 21 886 5169 | + 31 (0) 20 6249318


© 2022 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved