"Maar liefst twee culturele projecten uit Zuid-Afrika zitten er dit jaar bij de winnaars van de Prins Claus Prijzen! Het Prins Claus Fonds huldigt visionaire personen en organisaties voor hun excellente en baanbrekende werk op het gebied van cultuur en ontwikkeling."
"Die groter belangrikheid van die kommissie se werk – en die vernaamste versugting van die Suid-Afrikaanse samelewing – is dat behoorlike ondersoek deur die wetstoepassingsagentskappe ingestel sal word na die bewerings wat voor die kommissie gemaak word."
"Jooste het toegegee dat die Steinhoff-skandaal die grootste ineenstorting van ’n Suid-Afrikaanse maatskappy ooit is, maar sê dit het gebeur omdat die geouditeerde jaarstate nie uitgereik is nie. Hy sê die oudit van die state was nie sy verantwoordelikheid nie."