Ingrid Glorie voer onderhoude met akademici/studente oor hul navorsing wat aansluit by geakkrediteerde navorsingsartikels wat in LitNet Akademies gepubliseer word. In haar twaalfde onderhoud gesels sy met LLM-student Janie van der Spuy (Universiteit Stellenbosch). Janie loop tans klas by die Universiteit van Amsterdam (UvA) terwyl sy ook aan haar tesis werk.
"Verskeie ondernemings het reeds die inisiatief geneem om ’n verpligte inentingsvereiste van hul werknemers in te stel indien hulle toegang tot hul werkplek wil verkry of, in sommige gevalle, hul werk wil behou."
"Die aantal lande wat ’n reisverbod teen Suid-Afrika ingestel het, het reeds tot byna 40 gestyg. In minstens 18 van die lande is ook gevalle van die Omikron-variant ontdek, maar daar is geen beperking op daardie lande geplaas nie."
"Die koste van een Pfizer-inspuiting word op R308 geraam, met een Johnson & Johnson-inspuiting wat na raming sowat R280 kos. Dit is gelyk aan ’n geraamde R83 miljoen se verlore geld weens vermybare vermorsing, insluitend skadevergoeding, vervaldatums en die dosisse wat tydens die onrus in Julie 2021 verloor is."
"Die woorde 'waar redelikerwys doenlik' kom nie minder nie as 16 keer in die dokument voor wanneer Afrikaans ter sprake is. Hoe lank sal dit nog 'redelikerwys doenlik' wees om in sekere modules in Afrikaans klas te gee aan die US en wie gaan daaroor besluit? is ’n vraag waaroor baie mense wonder."
Het 21e Colloquium Neerlandicum van de IVN vindt plaats 22 t/m 26 augustus 2022 in samenwerking met de Radboud Universiteit Nijmegen en heeft als thema Voortvarend Nederlands. Met het thema Voortvarend Nederlands wil de Internationale Vereniging voor Neerlandistiek laten zien dat de neerlandistiek binnen en buiten het taalgebied energiek en daadkrachtig vooruitkijkt. Binnen de wereldwijde neerlandistiek komt een veelheid van stemmen samen.