NG Kerk se base gee bes oor gays
“Die NG Kerk se leiers het tou opgegooi in hulle stryd om te verhoed dat gays in die kerk mag trou en dat gay predikante selibaat moet wees. Daar is besluit om ‘te berus’ by die hofuitspraak waartydens die NG Kerk slae gekry het oor sy rondomtalie-gaybesluite.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed