O, Amsterdam

“jy duik my plat langs jou kuns
ek smul aan die stroop van jou vingers
aan jou historiese lippe hang ek, proe ek, smag ek
na daardie kalwerliefdeflikkering”