"Om te behoort"-simposium: Translingual impressions

“Taal behoort aan niemand nie, maar taal laat mens behoort. Taal verander my nie, dit gee my nie nuwe identiteite nie, taal laat my verken wat al binne my is. Elke nuwe taal is ’n nuwe uitsigpunt om hierdie mal lewe om my te probeer prosesseer.”