Om te steier onder die sterftes rondom jou

“Vrydag het ons afskeid geneem van my vriend van 36 jaar, Harry Kalmer, by ’n geleentheid in Johannesburg. Harry was die agtste mens na aan my wat die afgelope jaar of so dood is.”