LitNet-argief: Onderhoud oor Hartskombuis: Boerekos van die Anglo-Boereoorlog tot vandag

Hartskombuis is baie meer as net ’n kookboek wat tradisionele resepte bevat. Die Anglo-Boereoorlog en sy nagevolge het ’n groot invloed op ons tradisionele kooktradisie gehad.”