Ontdek die Moederstad se uitsonderlike vroue
“Tussen vertellinge van hul ma’s en oumas en kosherinneringe deur, verklap Berene dat haar ma, Ree, en ouma, Rebecca, dikwels die voetpad van Tesselaarsdal na Stanford gestap het om te gaan handeldryf oor die berg. Vandag is dié roete bekend as die Haarkapperroete, vertel sy. Hul twee figuurtjies is op haar wynetiket.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed