Openbare beskermer se loopbaan in weegskaal na onbeholpe uitsprake

“Die openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, se loopbaan hang al hoe meer aan ’n draadjie nadat sy Maandag die soveelste bloutjie in die hof geloop het oor die wyse waarop sy haar pligte uitvoer.”