Openbare beskermer wil hof toe

“Die openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, is nie van plan om haar pos te verlaat nie. Dit ondanks ’n beslissing van die Pretoriase Hooggeregshof dat haar verslag oor die melkplaasprojek by Vrede ongrondwetlik is en tersyde gestel word.”