Oud-onderwyser skoonveld ná bewerings van kindermolestering

“’n Oud-onderwyser wat na bewering verskeie skoolseuns gemolesteer het, het skynbaar op die vlug geslaan toe die wêreld om hom te warm word.”