Pak jou tas: Stellenbosch

“In 1971 het Stellenbosch die eerste wynstreek in Suid-Afrika geword, om ’n wynroete te vestig. Aanstaande jaar word dié roete 50 jaar oud en die hele dorp en wynkelders sing voor in die feeskoor.”