Pareltjes uit Amsterdam: AJ Opperman aan’t Keizersgracht
Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In hierdie video het hy AJ Opperman – kuns- en vermaaklikheidskrywer by Netwerk24 – vir ’n laaste keer besoek voordat hy terug huis toe gevlieg het. AJ was in Januarie en Februarie 2025 die “Joernalis in die Huis” op Keizersgracht. Hy lees Antjie Krog se “Ballade vir die onwaarskynlike seun” voor.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed