PEN-gesprek | Nuanse, uitdrukkingsvryheid en ruimte vir diverse menings

“Luister na hierdie gesprek oor hedendaagse uitdagings vir skrywers aan die hand van werklike voorbeelde. Onderwerpe sluit in sogenaamde cancel culture, die toenemende gebruik van ‘sensitivity readers’, die rol van sosiale media en die fragiliteit van pers- en uitdrukkingsvryheid.”