Persverklaring: PJ Powers en die Tygerberg-kinderkoor: "World in Union"
Die musiekvideo, geloods in samewerking met die Suidoosterfees en die Cape Town Music Academy, bring hulde aan COVID-19- essensiële werkers en die globale spanpoging om die pandemie hok te slaan. Die video huldig ook landsburgers se pogings tot self-isolasie en die gedissiplineerde wyse waarop hulle die inperkingsreëls in dié uitdagende tyd gehoorsaam. Ons vier ook vandag Afrikadag.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed