Persverklaring: Yves T'Sjoen en Antjie Krog by SASNEV (Saterdag 17 September 2022 om 17:30)

Jy word hartlik uitgenooi na Saterdag 17 September 2022 se heuglike byeenkoms. SASNEV, die Suid-Afrikaanse sentrum vir Nederland en Vlaandere, reël ’n spesiale geleentheid: ’n openbare gesprek tussen Yves T’Sjoen en Antjie Krog oor “netwerke en wisselwerking met die Lae Lande”.