Persvrystelling | Literaal Episode 2: Distopiese verhale

Verken saam met ons ’n distopiese wêreld wat Fanie Viljoen in sy splinternuwe boek Offers vir die vlieë, aan ons openbaar. Ons vind uit hoekom dit so gewild is onder jong volwassenes, hoe dit in die Lae Lande lyk en wat ’n skrywer inspireer om ’n boek te skryf waar die toekoms onbekend en ongewens lyk.