Peter R de Vries geskiet: ’n Aanval op joernalistiek, ’n hoeksteen van die regstaat

“Dié koerant beweer dat De Vries reeds meer as 500 moordsake gedurende sy loopbaan ondersoek het. Ook het hy verdwynings opgelos en talle bedrieërs, swendelaars, afpersers en seksoortreders aan die pen laat ry.”