Politieke ontleders stamp kop oor Ramaphosa se posisie in ANC
“Volgens André Duvenhage se voorspelling is die druk teen Ramaphosa in die ANC besig om so sterk toe te neem dat hy dalk binnekort van sy troontjie gestoot kan word. Van Duvenhage se kollegas verskil met hom en sê hy is besig met samesweringsteorieë.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed