Proe die beste van Suid-Afrika op Taste of Amsterdam
“Die eerste naweek van Junie vind in Amsterdam die jaarlikse food festival Taste of Amsterdam plaas. Madri Gerber, ’n Suid-Afrikaner wat al agtien jaar in Nederland bly, het hard gewerk om ’n pawiljoen met die heerlikste Suid-Afrikaanse geregte en wyne in te rig. Al die lekkernye laat ’n mens trots Suid-Afrikaans voel.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed