Program: Elfde Tuin van Digters op 7 en 8 Oktober 2022 by die Breytenbach Sentrum in Wellington
Die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) klink op 7 Oktober ’n glasie op 25 jaar van SASNEV en op die Breytenbach Sentrum se ondersteuning van die Nederlandse taal in Suid-Afrika. Ook op die program: Antjie Krog gesels met twee van haar vertalers Georges Lory en Robert Dorsman en vra hulle wat die twee moeilikste en twee maklikste dinge is by vertaling, en Karin Benjamin gesels met die Nederlandse digter Babs Gons oor haar werk as digter en gesproke woordkunstenaar met voorlesings deur Gons.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed