Ramaphosa se eiebelang weeg dalk die swaarste in Mchunu-besluit

“Die antwoord neem ons terug na die Phala Phala-albatros om sy nek. Wat het Mchunu daarmee te doen?”