Ramaphosa se swye oor plaasmoorde betreur

“President  Cyril Ramaphosa se stilswye oor die jongste plaasmoorde wat nou ook na die Boland uitgebrei het, het die landbousektor bekommerd en hulle eis optrede van die President.”