Rebellie broei in NG Kerk oor besluit rondom gay’s

“Sestien dominees van die NG Kerk in Namibië sê die NG Kerk se jongste besluit oor homoseksualiteit was nie geneem onder leiding van die Heilige Gees nie maar deur die ‘heersende sekulêre humanistiese tydgees’.”