Riverhide: Rivierwegkruip laat die stres verdwyn

“’n Langnaweek-wegbreek wanneer ander mense werk, omdat jou kop en lyf suf is, moet spesiaal wees. Riverhide tussen Swellendam en Bonnievale is dit toe beslis … Die naweek begin wanneer die eerste WhatsApp deurkom met: ‘Waar trek julle?’ want almal ry uit verskillende rigtings na een bestemming.”