Sê jou sê – met hierdie Afrikaanse gesegdes

“Sy hou vir haar sturvy/stiffie”; “Jou dak raas”; “My nine-nine gazi”. Het jy hierdie lekker uitdrukkings al gehoor?