SIEP: Kom soos jy is, nie soos jy wil wees nie

“SIEP se ding is musiek. Taal is die voertuig en jong manne wat verlore raak in die maalkolk van ’n gebroke samelewing is die eindbestemming waar hy ’n verskil wil maak.”