Skoolkinders word as “politieke ammunisie” gebruik

“Verskeie inwoners op die dorp is woedend omdat die onderwyseres geskors is net omdat sy ’n foto van haar kollega se klas geneem het. Kort na die voorval is daar ook ander foto’s op sosiale media geplaas waar wit en swart kinders saam by een tafel sit.”