Slaan SA ’n "foutbal" met Anderson en Klaasen se Wimbledon-oorwinnings?

“Die uiteenlopende wyse waarop die Suid-Afrikaanse publiek en media, en regering, op onderskeidelik Klaasen en Anderson se oortuigende oorwinnings gereageer het, het egter opnuut die ‘foutbal’ in die SA-samelewing uitgewys.”