Staatskapers moet verduidelik

“Die wiele is aan die rol om ondersoek in te stel hoe dit gebeur het dat ’n klein groepie invloedryke en gulsige mense dit kon regkry om die land se staatskoffers rot en kaal te steel en byna die hele staat te kaap.”