Studio SASNEV | Hoe sien buitelandse diplomate Afrikaans?
“Afrikaanssprekendes skakel so maklik oor na Engels wanneer ons ’n vreemde aksent hoor, óf ons donder soms aan sonder om enige een in ag te neem. Gedurende die Week van Nederlands is moeite gedoen om die ooreenkomste én die verskille tussen Nederlands en Afrikaans te vier. Die diplomate het dit raakgesien. Mag daar in die toekoms nóg brûe gebou word.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed