Studio SASNEV | Welkom aan die Kaapse digters

“Waarom verkies sommige digters om Kaaps as draer van hulle boodskap te gebruik? Karin Benjamin het die vraag aan die woordkunstenaars Blaq Pearl, Churchil Naudé en Jitsvinger gestel.” Kyk na die gesprek.