Stukkie kleurvolle Suid-Afrika in Nieu-Meksiko

“Die uitstalling kombineer die historiese funksies van hierdie draadmateriaal met die kontemporêre artistieke stemme van die kunstenaars wat vandag hierdie tradisie voortbou.”