Suid-Afrika skud sy vere reg vir historiese G20-beraad

“Die G20-beraad belowe nie bloot besluite nie, maar ook ’n nuwe era van solidariteit waar Afrika nie slegs ’n deelnemer is nie, maar ’n skepper van die globale agenda.”